Die vyf standaard stelle is sitkamer, slaapkamer eetkamer, badkamer en kombuis
Barbie meubels :
Ons maak ook spesiale items soos die stelletjie vir die sonstoepie, en wiegies vir die baba
Ons verander die meubeltjies nou en dan.
Ons maak graag meubeltjies wat sterk is en kan hou, eerder as die met fyn breekbare deeltjies
Barbie meubels :
gestoffeerde sitkamer
Barbie meubels :
slaapkamer: bed spieelkas en stoeltjie-items word ook apart verkoop
Barbie meubels :
eetkamer: tafel en twee of 4 stoeltjies.
Barbie meubels :
kombuis wasbak yskas en stoof- items word ook apart verkoop
Barbie meubels :
sitkamer4 stukke
Barbie meubels :
badkamer wasbak bad en toilet-items word ook apart verkoop
Barbie meubels wat in die huisies pas
Barbie meubels :
sonstoepie gemeubileer en versier
dollhouse.co.za
Ons maak die fyner tipe op bestelling, en dit neem langer
Kleure en temas kan aangepas word volgens bestelling